Petrol- en dieselpryse is van hierdie week af laer aangesien Brent-ruolie nie versterk het nie. Die prys van 95 loodvrye petrol verlaag met 99 sent per liter, terwyl 93 loodvrye petrol met R1,05 daal.

Die groothandelprys van diesel is met tussen 24 sent en 30 sent per liter goedkoper, afhangend van die swaelinhoud. Suid-Afrikaanse brandstofpryse word grootliks deur internasionale olie- en brandstofkoste en die randwisselkoers bepaal, aangesien olie in dollars geprys word.

error: Inhoud is beskerm !!