‘n Oud-Cheetah-rugbyspeler Stephan Janse van Rensburg se huwelik het tot ’n einde gekom nadat Brendan Peyper glo met sy vrou, Danelle, versuim het om op te hou kuier agter sy rug.

Netwerk24 berig Stephan het beweerdelik per abuis op boodskappe op Danelle se foon afgekom, wat tot verdere ondersoek gelei het, en dat hy glo op gesprekke afgekom het wat sy hare laat rys.

‘n Soortgelyke geval het hy vantevore tussen die twee gehad wat amper hul huwelik beëindig het.

Danelle het glo aan Stephan verduidelik dat sy en Peyper al vir twee jaar aan en af kommunikeer sedert haar broer se afsterwe en dat sy gevoel het dat sy beter ondersteuning by die sanger kon kry.

Danelle en Peyper ontken dat daar ooit ’n verhouding tussen hulle was of tans is, en sê ook dat daar nie enige tyd gou een gaan wees nie, nadat die egskeiding afgehandel is.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×