Die Britse owerheid vir skeepvaarthandel het bevestig dat een van sy skepe ‘n kort rukkie gelede deur ‘n missiel getref is.

BBC News berig die skeepskaptein het net na vieruur Suid-Afrikaanse tyd, gesê die skip het ten tyde van die aanval, suid van die hawestad Aden, in Jemen-waters, gevaar.

Dit is nie in hierdie stadium bekend wie vir die missiel-aanval verantwoordelik is nie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×