Die nuwe eerste minister van die Verenigde Koninkryk, Keir Starmer, het belowe om
die land te herbou.
Starmer se Arbeidersparty het die meerderheid stemme in Donderdag se verkiesing
gewen en Rishi Sunak se Konserwatiewe Party van die mag ontset.
Die verkiesingsuitslag het voorspellings deur verkiesingspeilings, wat ‘n groot oorwinning
vir die Arbeidersparty voorspel het, bevestig.
Starmer het Angela Rayner as sy adjunkminister en Rachel Reeves as minister van
Finansies verkies.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×