Burgerlike organisasies sal vandag by die parlement opruk en klimaatgeregtigheid asook ‘n einde aan fossielaangedrewe projekte eis. Die optog is deel van ‘n maand van wêreldwye klimaataksie wat vir klimaatsgeregtigheid vra. Die organisasies eis ook ‘n regverdige energie-oorgang in Suid-Afrika. Die organisasies het gesê daar is geen behoefte meer aan olie- en gaseksplorasie in die land nie. The Green Connection se Liz McDaid het beklemtoon fossielbrandstowwe veroorsaak klimaatsverandering.

1 Comment

Comments are closed.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×