Vyf-en-veertig mense is in ‘n busongeluk op die 518-pad naby Mokopane is Limpopo dood. Slegs ‘n agtjarige king het oorleef en word in die hospitaal behandel. Die ongeluk het by ‘n brug gebeur toe die bus sowat 50 meter ver afgetuimel en aan die brandgeslaan het.

Netwerk 24 berig die passasiers en busbestuurder is onherkenbaar verkool. Die passasiers in die bus het vermoedelik van Botswana na Moria vir die Paasnaweek gereis vir die jaarlikse Zion-kerk se saamtrek.

1 Comment

Comments are closed.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×