Aldus polisie-minister, Bheki Cele, is bykans 60% van alle poste by die polisiediens se noodoproep-sentrums vakant.

Die vakbondfederasie Saftu sê hierdie reuse leemte onderstreep die regering se mislukking om openbare veiligheid deur doeltreffende noodreaksie te verseker.

Newskoop berig Saftu-woordvoerder, Trevor Shaku, doen ‘n dringende beroep op die regering om openbare veiligheid te prioritiseer.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×