Maatskaplike ondersteuning is nié ‘n vermorsing van geld nie, sélfs al beslaan dit ongeveer 60% van die regering se begroting, aldus president Cyril Ramaphosa in sy weeklikse nuusbrief.

Hy verduidelik dat maatskaplike hulpverlening, toegestaan word, terwyl regering daaraan werk om die land se ekonomie te herbou.

Maroela Media berig ongeveer 50 miljoen Suid-Afrikaners het nie private gesondheidsorg het nie.

Elf miljoen huishoudings ontvang gratis basiese dienste wat krag, water en sanitasie insluit.

Tot soveel as 13 miljoen kinders betaal nie skoolgeld nie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×