Sondae 18:00 – 22:00 is Mario op die lug met die beste klassieke musiek!Read More
In die ateljee of by ‘n buiteuitsending, Mardi maak jou dag beter op Rosestad 100.6 FM!Read More
Wanneer hy nie op die lug is nie, is Armando besig om nuus te skryf en Rosestad se advertensies te maak wat jy op die lug hoor!Read More
Kuier om die kole saam met Johan de Klerk! Vrydae 18:00 – 22:00 Saterday 18:00 – 22:00 Sondae 14:00 – 18:00 Read More
Goue Oues en meer saam met Marius de Klerk! Woensdae 18:00 – 22:00 Donderdae 18:00 – 22:00 Saterdae 06:00 – 09:00Read More
Leef gesond en leer oor diere saam met Isabel Strauss! Daar is iets vir almal. Maandae 18:00 – 22:00 Dinsdae 18:00 – 22:00 Saterdae 06:00 – 10:00 Read More
Vat Die Pad saam met Nicole Viljoen! Elke weeksdag vanaf 15:00 tot 18:00Read More
Die oggend is altyd lekker saam met Gerda Niemann! Elke weeksdag van 09:00 tot 12:00Read More
Michiel Combrinck is saam met jou elke weeksdag met Middag Ete Met Michiel! Weeksdae van 12:00 – 15:00Read More
Rosestad Toep

Warm Winter Gee-Kombersprojek


