‘n R5-geweer en 67 rondes ammunisie is deur die metropolisie in Kaapstad gevind
Die dodetal in die aardbewing in Indonesië, het tot minstens 45 gestyg. Dit kom nadat daar talle na-skokke voorgekom het. Volgens berigte is reddingswerkers steeds na ‘n groot aantal vermistes soek, die aardbewing het, met ‘n hersiene seismiese meting, vyf gemeet. Talle skuddings het vroeg vanoggend op die Sulawesi-eiland voorgekom. Minstens 600 mense is beseer […]Read More