‘n R5-geweer en 67 rondes ammunisie is deur die metropolisie in Kaapstad gevind
Maria Jacobs, ‘n 76-jarige vrou van Bloemfontein, is Woensdag in die nagtelike ure in die Welgedacht-aftreeoord deur twee mans aangeval. Volgens Netwerk24 het die twee mans Jacobs aangerand en haar van haar besittings beroof. Jacobs het beserings onder meer aan haar gesig, regteroog en ribbes opgedoen nadat sy verskeie kere met die vuis geslaan is. […]Read More