‘n R5-geweer en 67 rondes ammunisie is deur die metropolisie in Kaapstad gevind
Die leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters, Julius Malema, hou vol dat hy niks het om weg te steek nie. Dit volg nadat die Zondo-kommissie aangekondig het dat hy voornemens is om Malema en sy adjunk, Floyd Shivambu, se bank-rekords te bestudeer. Die ondersoek hou blykbaar verband met ‘n verklikker se verslag oor ‘n aantal staatskontrakte […]Read More