‘n R5-geweer en 67 rondes ammunisie is deur die metropolisie in Kaapstad gevind
‘n R5-geweer en 67 rondes ammunisie is deur die metropolisie in Kaapstad gevind nadat ‘n motoris in Khayelitsha afgetrek is en sy motor deursoek is. Die verdagte is na berig word voorgekeer omdat hy besig was om sy selfoon te gebruik terwyl hy bestuur het. Beamptes het egter die vuurwapen en ammunisie in ‘n swartsak […]Read More