Op die vooraand van Kersdag heers chaos in Boksburg, Gauteng nadat n gastenkwa Saterdagoggend ontplof het. Talle ontstellende videos word op sosiale media versprei van die ontploffing en oorlewendes met brandwonde. Maroela media berig volgens ‘n woordvoerder van die mediese dienste dat daar talle sterfgevalle is en verskeie mense met kritieke brandwonde. Die aantal sterftes is nog onbekend op hierdie stadium.
