Die Gautengse LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, sal volgende week die aanvangsdatum en proses vir die 2025 aanlyn-toelatings aankondig.

Dit is vir graad 1- en graad 8-aansoeke.

Die inligtingsessie vind Dinsdagoggend by die Noordwyk Sekondêre Skool in Midrand plaas.

Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê Chiloane sal ook die aansoek- en plasingsproses uiteensit.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×