Die minister van Elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, sê die eerste besending van China se energievoorraad-skenking het in Suid-Afrika aangekom.

Die Chinese regering het in Augustus R170 miljoen se noodkragtoerusting aan Suid-Afrika geskenk.

Volgens die minister sal dit 450 megawatt bykomende krag tot die netwerk voeg.

Die departement van gesondheid sal ‘n prioriteit wees wanneer daar besluite geneem word oor hoe om hierdie skenking ten beste aan te wend.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×