Die Chinese ambassadeur in Suid-Afrika, Chen Xiaodong, sê die komende Brics-beraad sal nuwe stappe inbring om die lidmaatskap van Brics-lande uit te brei Xiaodong het gister bevestig dat die Chinese president, Xi Jinping, die beraad sal bywoon. Die beraad gaan volgende week begin.Xiaodong het aan die media gesê dat China aktief aandring op die versterking van vennootskappe met ander nasies.

 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×