Cope vra vir die premier van die Vrystaat, Maqueen Letsoha-Mathae se verwydering.
Newskoop berig die party sê Letsoha-Mathae moet nie die premier van die provinsie wees nie, want sy staar bewerings van korrupsie in die gesig.
Die premier het verlede week die provinsiale rede gelewer.
Die Cope-voorsitter in die Vrystaat, Nathane Makalo, sê dit was ʼn belediging vir die mense van die provinsie vir die premier om die toespraak te lewer.
LUISTER HIER: