Coronavirusgevalle styg steeds skerp

Die Minister van Gesondheid, Zweli Mkhize, sê die bevestigde coronavirus-gevalle het met 21,606 gestyg tot ‘n 1,214176. Sterftes het in die jongste verslagperiode met 399 toegeneem, waarvan 106 in die Wes-Kaap voorgekom het, 96 in KwaZulu-Natal, 85 in die Oos-Kaap en 69 in Gauteng. Dit bring die totale dodetal op 32,824 te staan. Die herstelkoers is 78,9%.

Luister na potgooie hieronder