Die vakbondfederasie Cosatu het kommer uitgespreek oor die hoë brandstofpryse in die land.

Brandstofpryse gaan hierdie week weer styg.

Cosatu sê die verhogings laat plaas werkers, wat reeds sukkel, onder meer finansiële druk.

Cosatu se parlementêre koördineerder, Mathew Parks, sê die brandstofprysstygings sal die inflasiekoers laat styg en selfs meer druk op werkers plaas.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×