Cosatu is nie ten gunste van ‘n koalisiereging vir Suid-Afrika nie. Die vakbondfederasie is van mening dat ‘n koalisie nie daartoe in staat sal wees om stabiliteit in die land te bewerkstellig nie.

Aldus Matthew Parks, Cosatu se parlementêre koördineerder, is die federasie ook ontevrede met die DA en ActionSA se voorneme om die minimumloon te skrap. Parks doen ‘n dringende beroep op alle werkers om aan die verkiesing deel te neem.

 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×