Die vakbondfederasie Cosatu is van mening dat Suid-Afrika die verligtingsnoodtoelaag tot die voedselarmoedelyn moet verhoog. Die toelae was, volgens hulle, ‘n waardevolle reddingsboei vir miljoene werklose Suid-Afrikaners sedert dit tot stand gekom het.

Die federasie is egter bekommerd dat die toelae net een keer aangepas is. Cosatu se parlementêre koördineerder, Matthew Parks, sê hulle is ook bekommerd dat baie mense wat vir die toelae kwalifiseer dit nie ontvang nie.

LUISTER HIER:

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×