Die vakbondfederasie Cosatu vra vir ‘n nasionale dag van protes om kwessies wat landsburgers raak, uit te lig.

Die vakbond wil hê dat alle groot stede en dorpe in alle provinsies op 7 Oktober moet betoog.

Volgens ‘n Cosatu-woordvoerder, Zanele Sabela, sal die dag ook belangrik wees vir werkers aangesien dit Wêrelddag van Ordentlike Werk vier.

Die protes sal teen werkloosheid, inkomste-ongelykheid en armoede wees.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×