Covid-19: 13 105 nuwe infeksies en 755 sterftes aangemeld

 Covid-19: 13 105 nuwe infeksies en 755 sterftes aangemeld

13 105 nuwe coronavirus-infeksies en 755 sterftes is in die jongste oorsigperiode aangemeld.
Dit bring die totale bevestigde coronavirus-gevalle op 1 259 748 te staan.
Volgens ‘n verklaring van die ministerie van gesondheid het 255 van die sterftes in Gauteng voorgekom, 218 in KwaZulu-Natal, 134 in die Oos-Kaap en 128 in die Wes-Kaap.
Die dodetal landwyd is tans 34 334.
Die herstelkoers is 81%.

LeandreAdmin@