Beide Pfizer en Moderna het hul Covid-19-entstowwe op kinders onder die ouderdom van vyf getoets en op grond van hierdie resultate is dit moontlik dat Covid-19-entstowwe in die komende maande vir hierdie ouderdomsgroep goedgekeur sal word.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.

Lees ook: Elon Musk dreig om weg te stap van Twitter-ooreenkoms

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×