‘n Suid-Afrikaanse viroloog, professor Barry Schoub, het gesê Suid-Afrika moet gereed maak vir nog ‘n vlaag COVID-19 infeksies. eNCA berig Schoub is van mening dat daar waarskynlik die einde van volgende maand, of in Oktober ‘n nuwe vlaag infeksies sal wees. Hy het ‘n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om hul inentings te kry om sodoende beskerming teen die virus te hê. Schoub glo die pandemie is nie verby nie, en dat Suid-Afrika se lae inentingskoers lewens in gevaar stel.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×