DA sê die verbod op die verkoop van drank in winkels oor die Paasnaweek is onwetenskaplik

Die DA sê die verbod op die verkoop van drank in winkels oor die Paasnaweek is onwetenskaplik en plaas druk op duisende mense wat ‘n bestaan uit die sektor maak.

Dit volg nadat die DA vroeër die regering skerp gekritiseer het vir sy gebrekkige entstofplan.

Die DA sê die vier dae verbod is niksseggend, ween die feit dat daar genoeg hospitaalbeddens beskikbaar is.

Volgens die DA was die tekort aan hospitaal beddens in die verlede as rede aangevoer tydens vorige gevalle toe die verkoop van alkohol verbied is.

Luister na potgooie hieronder