Senzo Mchunu, sê daar is geen plek vir korrupte polisiebeamptes in die SAPD nie.

Volgens die minister sal wangedrag van polisielede hoegenaamd nie geduld word nie.

Hy sê polisiebeamptes moet deurgaans ‘n diepe besef hê, dat hulle in die diens van alle Suid-Afrikaners staan.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×