Daar is ʼn toename in die voorkoms van die coronavirus in sekere afvalwaterbehandelingsaanlegte in die land.

Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NIOS) waarsku dat dit dalk ʼn aanduiding kan wees dat ʼn sesde vlaag van die virus in Suid-Afrika aanbreek.

NIOS sê dit is belangrik om kliniese gevalle in die gebiede waar dit opgemerk is fyn dop te hou. 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×