Suid-Afrikaners hou asem op vir die kwartaallikse arbeidsmagopname vir die eerste kwartaal van 2022, wat na verwagting vandag bekend gemaak gaan word.

Daar is veral kommer oor die werkloosheidskoers in die ouderdomsgroep 15 tot 24 jaar.

Sowat 66-komma-vyf persent van alle werkloses was in die vierde kwartaal van verlede jaar afkomstig uit die ouderdomsgroep.

Die voormalige statistikus-generaal, Padi Lehohla, sê die regering se jeug-indiensnemingsprogramme is nie genoeg om werkloosheid onder die jeug te verminder nie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×