Motoriste moet hulle weer staal vir nog n drastiese styging in die brandstof prys.
Dit wil voorkom of daar weereens ‘n drastiese styging in die brandstofprys gaan wees wat om middernag in werking tree.
Met die laaste syfer van die Sentrale energie fonds tot Rosestad nuus se beskikking lyk die moontlike styging soos volg: 93 oktaan petrol met ongeveer 77 sent per liter, 95 oktaan met 83 sent per liter, diesel met tussen R1.62 en R1.65 per liter en parrafien met R 1.50 per liter.
Met die Desember vakansie om die draai word motoriste aan gemoedig om te begroot vir n verdere brandstof verhoging.