Dit is eenvoudig onaanvaarbaar dat sekere van die land se kinders steeds die risiko loop om in ‘n puttoilet te verdrink.
Voorts sê Siviwe Gwarube, minister van basiese onderwys, dat vordering met die vervanging van puttoilette eenvoudig onvoldoende is.
Sedert die aanvang van die Sanitation Appropriate for Education-projek, is puttoilette by skole in landelike gebiede van 4 000 tot 250 verminder.