Die Departement van Water en Sanitasie doen ‘n beroep op die publiek om die beskikbare
water oordeelkundig en spaarsamig te gebruik. Dit is omdat watervlakke aanhou daal. Die
departement het herhaal dat Suid-Afrika ‘n droë en waterskaars land is. Met die lente om die
draai, moet waterbesparingsinisiatiewe versterk word.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×