Die Nasionale Gesondheidsdepartement en die Mineraleraad van Suid-Afrika is vandag byeen om samewerking tussen die regering en die mynbousektor te versterk.

Die fokus val op ondersteuning en vergoeding vir slagoffers van mynbouverwante of beroepslongsiektes, soos silikose en tuberkulose. Volgens die departement het die mynbousektor meer as R600 miljoen  bygedra vir eisebestuursdienste.

Foster Mohale, woordvoerder van die gesondheidsdepartement, sê planne om eise vinniger te skik, asook bewusmakingsveldtogte, word ook bespreek:

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×