Die 71-jarige Everwood-akteur, Treat Williams, is gistermiddag in ‘n motorfietsongeluk in die Amerikaanse deelstaat, Vermont, dood.

Williams, ook bekend vir sy rol in die fliek, Hair, is per helikopter na ‘n hospitaal in New York geneem.

Hy is met sy aankoms dood verklaar.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×