Die AA verwag dat brandstofpryse volgende maand heelwat sal daal

 Die AA verwag dat brandstofpryse volgende maand heelwat sal daal

Die AA verwag dat brandstofpryse volgende maand heelwat sal daal.

Petrol kan sowat 27-sent-per liter goedkoper word, diesel kan tot 88-sent per liter minder kos terwyl paraffien se prys met ongeveer 82-sent per liter kan daal.

Data toon tans ‘n taamlike oorverhaling op brandstofpryse, hoofsaaklik weens laer internasionale oliepryse.

Volgens die AA kan petrol en diesel onderskeidelik selfs tot 36- en 88-sent per liter minder kos indien die oorverhaling voortduur.

LeandreAdmin@