Die indiensnemingsyfer van jong mense in die land het die afgelope 20 jaar in al nege provinsies gedaal. Dit aan die hand van Statistieke Suid-Afrika se 2024 verslag oor jeug. Die

verslag toon ook dat die aantal Suid-Afrikaners wat tussen 15 tot 34 jaar oud is, het tussen 1996 en 2022, vanaf 14,7 miljoen tot 21,6 miljoen gestyg. Dit is ʼn toename van 38,6%. Gauteng het die hoogste persentasiegroei in jeugbevolking en die Vrystaat het die laagste.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×