Die ACDP sê hulle sal nie die uitslag van vanjaar se verkiesing betwis nie.

Dit volg op aankondigings deur sommige politieke partye wat beweer dat die verkiesing bedrog is.

Die partye betwis die aankondiging van die verkiesingsuitslae en het gevra dat die verkiesing weer uitgevoer word.

Die ACDP-woordvoerder, Raymond Tlaeli, sê die party is bekommerd dat dié partye hul naam by die groep wat die uitslag van die verkiesing betwis, ingesluit het.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×