Die ad hoc-komitee betrokke by die Grondwetwysiging, se termyn word verleng

Die ad hoc-komitee, in beheer van die parlementêre proses om die Grondwet te wysig, en onteiening van grond sonder vergoeding moontlik te maak, se termyn word met twee weke verleng.

Volgens Netwerk 24, het Nosiviwe Mapisa-Nqakula, speaker van die Nasionale Vergadering, dit vanoggend op ‘n sitting van die
NV-programkomitee bevestig, nadat die LP’s daaroor eenstemmigheid bereik het.

Die ad hoc-komitee vergader weer vanmiddag, om ‘n verslag oor openbare voorleggings te ontvang, en om die hersiene 18e grondwetlike wysigingswetsontwerp te oorweeg.

Luister na potgooie hieronder