Die advertensie vir werwing die van polisie-rekrute wat tans op sosialemedia sirkuleer is oud. Aldus die Suid-Afrikaanse Polisiediens ontvang hy massas navrae oor die werwing van R10 000 aspirant-polisielede vir sy 2024/2025 inname.
Polisiewoordvoerder, luitenant-kolonel Amanda van Wyk, verduidelik egter dat die aansoekproses vir hierdie inname al in Augustus verlede jaar gesluit het. Die eerste groep van die 2024/25-inname het reeds met opleiding begin.