China gaan sy aftree-ouderdom vir die eerste keer sedert die 1950’s verhoog.

’n Wetgewende liggaam het voorstelle goedgekeur om die aftree-ouderdom vir vroue van 50 tot 58-jaar-oud, en vir mans van 60 tot 63-jaar-oud, te verhoog

Die verandering sal vanaf Januarie 2025 in werking tree en aftrede voor die statutêre ouderdom sal nie toegelaat word nie.

Die normale aftree-ouderdom in Suid-Afrika is tussen 60 en 65. Alhoewel die aanloklikheid van vroeë aftrede op 55-jaar-oud bestaan, sal die moontlikheid om dit ‘n werklikheid te maak van jou aftreespaargeld afhang.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×