Die akademiese jaar by die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) het met protesoptrede afgeskop oor verblyf, klasgelde en agterstallige eksamenpunte Studente is onder andere ontevrede oor geld wat nog nie deur die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (NSFAS) uitbetaal is nie. Studente wat sukkel om te registreer drom al weke by die instansie se hek saam en personeel is gevra om van die huis af te werk.

 

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×