Die meerderheidstem in die Mangaung-metro behoort na afloop van gister se vier tussenverkiesings steeds aan die ANC.

Netwerk24 berig hoewel die ANC nie die meerderheidstem in die metroraad kwyt is nie, het die party oor die algemeen swakker gevaar as in die November 2021-verkiesings.

Die vier nuwe ANC-wyksraadslede in Mangaung is:
· Siza Sehloho vir wyk 7 in Freedom Square,
· Dikololo Matsephe vir wyk 29 in Botshabelo,
· Mohanuwa Lekhwele vir wyk 49 in Thaba Nchu
· EN Thabo Monare vir wyk 50 in Wepener en Van Stadensrus

error: Inhoud is beskerm !!