President Cyril Ramaphosa het gisteraand laat die ANC se Nasionale Uitvoerende
Komitee se besprekings aan media bekend gemaak.
Hy sê die mense van Suid-Afrika het hulle wense met die verkiesing laat hoor en die ANC
aanvaar die uitslag.
Hy sê die ANC tree steeds as die grootste party uit die verkiesing.
Hy sê die ANC het geen keuse as om ʼn regering saam met ander partye te vorm nie en dat
ander politieke partye genooi sal word om deel te wees van ʼn regering van nasionale
eenheid.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×