Die ANC-jeugliga het met ʼn veldtog begin om Capitec-bank te boikot.Die jeugliga is ontevrede dat die stigter van Capitec-bank miljoene rande aan die DA skenk. Dit por sy ondersteuners aan om die bank te boikot. Volgens die Verkiesingskommissie se verslae het die entiteit Fynbos Ekwiteit sedert 2021 al meer as 50 miljoen rand aan die DA geskenk.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×