Die ANC sal sy lede, wat teen die party gestaan het met die Phala Phala-stemming, dissiplineer.  Die party het die artikel 89-verslag verwerp en sy parlementslede opdrag gegee om daarteen te stem.  Vier lede het egter ter ondersteuning van die verslag gestem.  Lindiwe Sisulu het nie gestem nie.  Die ANC-tesourier-generaal en waarnemende sekretaris-generaal, Paul Mashatile, sê die lede was verkeerd en moet ‘n dissiplinêre proses in die gesig staar.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×