Die ANC se Veterane Liga beskryf die feit dat Zizi Kodwa as ʼn lid van die parlement (LP) ingesweer is, as onverstaanbaar. Hulle sê om hom toe te laat om dit te doen, is ‘n wantoepassing van die party se opsystaan reël.

Die veterane het in ʼn brief aan die ANC hulle afkeur uitgespreek oor die ANC wat Kodwa se terugkeer na die parlement verdedig. Kodwa staan tans tereg op aanklagte van korrupsie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×