Dis kwart voor middernag vir die Reserwebank s rentekoers-aankondiging.

Desnieteenstaande het die ANC nou opdrag aan die minister van finansies, Enoch Godongwana, gegee om hieroor met die Bank te redekawel.

Fikile Mbalula, ANC-sekretaris-generaal, het gister gesê ander maatreëls moet ondersoek word om die land se ekonomie te bestuur.

Netwerk24 berig Lesetja Kganyago, president van die Reserwebank, het al herhaaldelik gesê die hoër rentekoers help om inflasie te beheer.

Die rentekoers-aankondiging word teen die einde van die week verwag.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×