Die African Transformation Movement sê die militêre opleidingskamp in Mpumalanga waar 95 Libiese burgers aangekeer is, dui op onwettige aktiwiteit wat die land se nasionale veiligheid kan bedreig.

Voorts heers daar kommer dat Suid-Afrika moontlik onwetend besig is om terroriste op te lei. Zama Ntshona van die ATM sê die party vind dit
dringend-noodsaaklik dat Suid-Afrika se sekuriteitstelsels verbeter word om die veiligheid van die land en sy mense te verseker.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×