Die Bloemfontein Dierebeskermingsvereniging (DBV) was te laat om ’n hond te red.

Volgens ’n Bloemfontein DBV Facebook plasing sê inspekteur, Lucky Olifant, die polisie het hulle oor ’n pitbull in ’n warm, stilstaande voertuig in Bloemfontein se middestad ingelig.

Die DBV het die hond op die toneel dood aangetref. Die eienaar is in hegtenis geneem en ingevolge die Dierebeskermingswet aangekla.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×